2017

Vrystaat Kunstefees beloon sy bestes

  • Volksblad 29 Aug 2017
  • Ruan Bruwer
Lede van die geselskap van Mozart Requiem, die beste Vrystaatse musiekdebuutproduksie, is van links, voor: François Henkins sr., Marius Coetzee en Werner Stander; agter: Danré Strydom en Grethe Nöthling (albei van Nosferatu – A Symphony of Horror, die beste Vrystaatse musici) en Xavier Cloete (Mozart Requiem).

Die Vrystaat Kunstefees het Vrydagaand sy beste produksies en kunstenaars op vanjaar se fee sop’ n toekennings geleentheid aangewys.  Die Kunstetrust, Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (Nati) en Volksblad was die borge van die toekennings.

Die volledige lys wenners is:
Beste visuele kuns: Marieke Kruger vir Carceral Spaces: Anticipating the Sublime.
Beste lewende kuns: Onesie World.
Beste musiek debuut produksie: Mendelssohn Oktet.
Beste Vrystaatse musiek debuut produksie: Mozart Requiem
Beste musici: Kontraskwartet vir Kontras in Bloem.
Beste Vrystaatse musici: Nosferatu: A symphony of horror.
Beste teater debuut produksie: Nêrens Noord-Kaap.
Beste Vrystaatse teater debuutproduksie: Sarah.
Beste Vrystaatse kunstenaar: Chris van Niekerk vir sy karakterisering in Die kleinprinsie.
Beste vryngeproduksie: Die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika.
Beste Vrystaatse vryngeproduksie: Tok Tok.